首页> 外文期刊>In die Skriflig >Teologie van die koninkryk (Basileiologie)? Teologies nagedink oor die plek en betekenis van die koninkryk van God in die teologie en die kerk
【24h】

Teologie van die koninkryk (Basileiologie)? Teologies nagedink oor die plek en betekenis van die koninkryk van God in die teologie en die kerk

机译:王国的神学(Basileology)?关于神国在神学和教会中的地位和意义的神学反思

获取原文
       

摘要

Hierdie artikel is 'n poging om aan te toon dat daar 'n groot leemte bestaan in die wyse?waarop die klassieke leerstukke in dogmatiek in die verlede hanteer is, omdat dit 'n sentrale?tema soos die koninkryk van God óf volkome ge?gnoreer, óf totaal onderbelig het. Hierdie?leemte word vervolgens nader ondersoek. Eers word aandag gegee aan die eskatologiese?modelle wat in hierdie verband ontstaan het. Daarna word op die sentraliteit van die tema?van die koninkryk in die Ou en Nuwe Testament gefokus en hierna word op die dinamiese?uitwerking daarvan gelet wat dit op die samelewing behoort te hê. Die konklusie waartoe?die outeur kom, is dat die tema van die koninkryk van God in die geheel gesien in die kerk?en in die teologie totaal onderbeklemtoon was en steeds is. Vir 'n relevante kerkbeskouing?(ekklesiologie) kan dit 'n groot bevryding bring indien die fokus van die kerk na die (gekome?en komende) ryk van God verskuif. Die dogmatiek benodig 'n afsonderlike locus wat oor die?Basileiologie handel.Theology of the kingdom (Basileiology)? Theological reflections on the place and role of?the kingdom of God in church and theology. This article is an attempt to demonstrate that?there is a great void in the way in which classical doctrine was treated in dogmatics in the?past, since it either completely ignored a central theme like the kingdom of God, or shed?altogether insufficient light on it. This void will subsequently be investigated more closely.Firstly, attention is given to the eschatological models which came into being for it. Next, the?focus is on the centrality of the theme of the kingdom in the Old and New Testament after?which its dynamic effect on society is pointed out.The conclusion reached by the author is?that the theme of the kingdom of God was and is on the whole underemphasised in the church?and in theology. For a relevant view of the church (ecclesiology) it could be liberating if the?church shifted its focus to the kingdom of God (that has come and is coming). Dogmatics?needs a separate locus dealing with Basileiology.
机译:本文试图表明,过去处理教条学的经典学说的方式有很大的差距,因为它忽略了诸如神国或完全的中心主题,或完全曝光不足。然后将更详细地检查此差距。首先,要注意在这方面出现的末世论模型。然后,它着眼于旧约和新约中王国主题的中心性,然后研究它对社会应产生的动态影响。作者得出的结论是,在教会和神学中,整个神国度的主题过去而且现在都没有得到充分强调。对于相关的教会观点(教会学),如果教会的重点转移到(即将来临的和即将来临的)上帝王国,它将带来极大的解放。教义学需要一个单独的场所来处理“ Basileiology.The王国的神学(Basileiology)”。关于神的国度在教会和神学中的地位和作用的神学反思。本文试图证明“过去”中教义学对待经典教义的方式存在很大空白,因为它要么完全忽略了诸如神国之类的中心主题,要么摆脱了?在上面。随后将对此空洞进行更仔细的研究。首先,关注其产生的末世论模型。其次,“重点是之后的新旧约王国主题的中心性”,指出其对社会的动态影响。作者得出的结论是:“上帝王国的主题是整体上在教堂和神学中都没有得到重视。对于教会(教会学)的相关观点,如果教会将重点转移到神的国度上(即将来临和即将来临),它可能会解放。 Dogmatics?需要一个单独的处理基础病学的场所。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号